compile-while-executing
U kan nie kompileer terwyl die masjien 
uitvoer nie. Dit kan vreemde foute
veroorsaak

exception-thrown
'n Uitsondering is aangemeld:

break-no-source
Inbreekpunt is bereik in 'n l\u00eaer waarvoor die
bronkode nie gevind kan word nie. L\u00eaernaam:

error-in-file
'n Fout het voorgekom in 'n l\u00eaer waarvoor die
bronkode nie gevind kan word nie. 
klas:  bronkode lynnommer:

system-exit
Die metode het getermineer deur 'n
eksplisiete "exit"-instruksie. Geen resultaat
is verkry nie. Die verlaatkode was:

no-help
Geen hulp is beskikbaar vir hierdie boodskap nie.
Stuur asb. die teks van die foutboodskap aan
mik@bluej.org - dan kan ons 'n foutboodskap
by ons databasis voeg. Dankie.

editor-crashed
Dit lyk of BlueJ onderbreek is toe die klas laas
na die skyf geskryf is. Die bronkode is moontlik 
beskadig of vernietig. Daar behoort 'n rugsteunkopie te wees
in die projekgids. As die klas beskadig is,
   1 - verlaat BlueJ
   2 - maak nog 'n kopie van die projectgids (net vir ingeval)
   3 - soek in die projekgids vir 'n rugsteunkopie van hierdie
       java l\u00eaer. Hernoem dit met die oorsproklike naam
       (met 'n '.java' uitgang)

cannot-run-compiler
Kan nie die kompileerder loop nie.
Is die program in u padveranderlike?
Naam van kompileerder:

compiler-error
Kompileerderfout:

stream-incomplete
Kompileerderfout. Foutstroom onvolledig.

out-of-bounds
Die spesifieke element val buite 
die skikkinggrense.

cannot-access-element
Geen toegang tot die spesifieke
skikkingelement .

appletviewer-error
Fout  met die uitvoer van die
mini-toepassing in die "appletviewer".

error-no-name
U moet 'n geldige naam verskaf.

error-save-file
'n Fout het voorgekom met die stoor
van die l\u00eaer.  Die l\u00eaer is nie gestoor nie.

cannot-save-keys
'n Fout het voorgekom met die stoor
van die sleutelbindings.
Sleutelbindings is nie gestoor nie.

error-no-templates
Die gespesifiseerde sjabloongids (die l\u00eaergids waar
BlueJ die klassjablone kry) bestaan nie. Dit word gedefinieer
met die eienskap "bluej.templatePath" in die l\u00eaer
<bluej-home>/lib/bluej/defs. U kan dit nagaan
en self regstel.

skeleton-error
Die verstek kodegeraamte vir die klas kon nie 
gegenereer word nie.  Moontlik weens 'n 
konfigurasiefout van BlueJ, of omdat daar
probleme is met l\u00eaerstelsel toegang.

error-open-source
Die bronkode van hierdie klas kon nie
oopgemaak word nie.

error-writing-readme
Die "README"-l\u00eaer vir hierdie projek kon nie opdateer
word om die hoofklas se inligting by te voeg nie.
Daar was probleme met wysiging van die l\u00eaer.

error-exporting
'n Fout het voorgekom terwyl die toepassing se kode uitgeskryf is
Sommige of al die l\u00eaers is dalk nie reg gekopieer nie.

error-writing-jar
Die jar-l\u00eaer kon nie korrek uitgeskryf word nie.
(Maak seker u het toegangsregte en oop spasie op die l\u00eaerstelsel.)

error-file-exists
Die jar-l\u00eaer wat u gekies het, bestaan reeds.
Wil u voortgaan?
Oorskryf
Kanselleer
null

invalid-class-name
Ongeldige klasnaam.

invalid-package-name
Ongeldige pakketnaam.

must-be-identifier
Die naam is ongeldig. dit moet
'n Java identifiseerder wees.

directory-exists
'n L\u00eaer of gids met hierdie naam bestaan reeds.

cannot-copy-package
Daar was 'n probleem met die kopi\u00ebring
van die pakketl\u00eaers. Die pakket is nie geskryf
nie of is dalk onvolledig.

file-does-not-exist
Die gespesifeseerde l\u00eaer
bestaan nie.

cannot-import
Die l\u00eaer kan nie ingetrek word nie.
Dit moet 'n Java bronkode l\u00eaer wees (die naam
moet eindig met ".java").

docdir-blocked-by-file
Die subgids vir die dokumentasie kon nie
in die projekgids geskep word nie,
want daar is 'n l\u00eaer met dieselfde naam.

docdir-not-created
Die subgids vir die dokumentasie kon nie
in die projekgids geskep word nie.

no-permission-for-docdir
Die subgids vir die dokumentasie kon nie
in die projekgids geskep word nie,
want die toegangsregte is te min.

show-or-generate
Wil u die dokumentasie wat voorheen geskep is
vertoon, of wil u weer die dokumentasie hergenereer?
Vertoon slegs
Genereer weer
Kanselleer

doctool-error
Javadoc het 'n fout aangemeld. Daar kan moontlik 'n sintaksfout
in een van die l\u00eaers wees waarvoor u dokumentasie probeer
genereer het. Daar kan dalk ook fout wees met die URL wat
gespesifiseer is vir die JDK dokumentasie in die "voorkeure"
Maak seker dat al die Javal\u00eaers gekompileer is en dat die
dokumentasie-URL toeganklik is (of afgeskakel). Probeer dan weer.
As hierdie boodskap weer voorkom, gaan kyk dan in die
log-l\u00eaer vir die foutboodskappe van Javadoc:

severe-doc-trouble
'n Uitsondering het voorgekom tydens die roep na
die eksterne dokumenteringsprogram.

no-java-sources-found
Geen Java bronkodel\u00eaers is gevind \
in hierdie gids nie.

duplicate-name
Daar bestaan reeds 'n klas met hierdie naam
in hierdie pakket. Daar mag nie twee klasse
met dieselfde naam in een pakket wees nie.

error-in-import
'n Fout het voorgekom tydens die intrekking van
die l\u00eaer. Kyk vir toegangsregte en skyfspasie.

no-class-selected-compile
Geen klas is gekies om te kompileer nie.
Selekteer 'n klas deur daarop te klik
voodat die kompileeropdrag gegee word.

no-class-selected
Geen klas of pakket is geselekteer omte verwyser nie.
Kies die naam van 'n klas of pakket deur daarop te 
klik en kies dan om dit te verwyder.

really-remove-class
As hierdie klas verwyder word sal die bronkode
daarvan permanent uitegevee word.
Wil u voortgaan?
Vee uit
Kanselleer
null

really-remove-package
As hierdie pakket verwyder word sal die betrokke
subgids (met al die bronkode en ander l\u00eaers daarin) 
permanent uitegevee word.
Wil u voortgaan?
Vee uit
Kanselleer
null

remove-package-open
Daar is subpakette van die een wat u wil uitvee
wat steeds oopgemaak is in BlueJ.
U moet eers die subpakette toemaak voordat
hierdie pakket uitgevee kan word.

package-does-not-exist
Fout met die oopmaak van pakket.
Pakket bestaan nie:

no-bluej-package
Fout met die oopmaak van pakket.
Die l\u00eaer/gids is nie 'n
BlueJ pakket nie:

applet-height-width
Die minitoepassing se hoogte en wydte
moet gespesifiseer word.

not-yet-implemented
Nog nie ge\u00efmplementeer nie - jammer.

quit-all
Moet alle oop projekte afgeskuit word?
Sluit almal
Kanselleer
null

really-reload
Herlaai vernietig alle veranderinge sedert dit laas gestoor is.
Is u seker?
Herlaai
Kanselleer
null

really-print
Die teks is bre\u00ebr as die papier. Lang re\u00ebeltjies sal
afgekap word. U kan dit vermy deur die redigeerdervenster
se grootte te stel sodat dit smaller is.
Wil u nogtans voortgaan en nou druk?
Druk
Kanselleer
null

open-non-bluej-already-bluej
Die gids wat u geselekteer het is 
reeds 'n BlueJ projek.

open-non-bluej-no-java
Geen Java bronkodel\u00eaers kon in 
hierdie gids gevind word nie.

open-non-bluej-invalid
U het aangedui dat u hierdie gids wil oopmaak
as 'n BlueJ projek, maar dit bevat 'n java l\u00eaer
met 'n pakketre\u00ebl ("package") wat nie pas by die
huidige gidsstruktuur nie. (Byvoorbeeld, as die 
Java klas Shape 'n pakketre\u00ebl het naamlik com.aa, 
dan moet die l\u00eaer Shape.java in 'n gids wees met
die naam aa, wat op sy beurt weer binne die gids com is. 
Hierdie com gids moet weer in ander gids wees. (Dit is
hierdie ander gids wat in Bluej gekies word wanneer
die projek oopgemaak moet word).

import-into-current
Daar is tans 'n pakket oop in hierdie venster.
Wil u die l\u00eaer intrek binne hierdie pakket, 
of wil u 'n nuwe projek skep en die l\u00eaer daarheen intrek.
In huidige
Nuwe projek
Kanselleer

package-name-invalid
U het die pakketstelling verander na 'n pakket wat
nie in hierdie projek bestaan nie.
As u hierdie klas wil skuif na 'n ander pakket,
dan moet u eers die nuwe pakket skep.
Die pakketstelling is terugverander na wat dit was.


package-name-clash
U het die package-instruksie sodat dit verwys na 
'n pakket of 'n klas wat reeds hierdie naam het.
As die klas verskuif word, sal die bestaande klas
of pakket oorskryf word, daarom is die package-stelling
terugverander na die oorspronklike naam.


package-name-changed
U het die pakketstelling verander na 'n ander pakket.
Wil u dus h\u00ea dat die klas verskuif moet word na
die nuwe pakket, of moet dit bly waar dit is
(in welke geval die pakketstelling herstel 
sal word na wat dit was.)
Verskuif
Herstel
null

ask-index
Verskaf die indeks van die skikkingelement [...]
Array Inspection
null

classmgr-changes-no-effect
Die veranderinge aan die klasbiblioteke sal eers in werking
tree wanneer u BlueJ volgende keer weer aan die gang sit.

pref-optimise-no-effect
Veranderinge aan die instellings vir die virtuele masjien
sal eers in werking tree vir projekte wat oopgemaak word
nadat die veranderinge aangebring is, of wanneer die
virtuele masjien herbegin word.

unittest-new-test-method
Spesifiseer 'n naam vir hierdie toets.
Die vaslegging sal dan begin.
Nuwe toetsmetode
null

getobject-new-name
Verskaf die naam vir die nuwe objek op die 
objek-werkbank.
Nuwe Objek Naam
null

unittest-fixture-present
Hierdie eenheidstoets bevat reeds 'n gedeklareerde 
vastepunt.  Indien u voortgaan sal die definisie van hiedie
vastepunt vervang word.
Wil u voortgaan?
Vervang
Kanselleer
null

unittest-method-present
Hierdie eenheidstoets bevat reeds 'n metode met dieselfde
naam.  Indien u voortgaan sal die definisie van hierdie metode
vervang word.
Wil u voortgaan?
Vervang
Kanselleer
null

no-search-string
Geen soekstring is gedefinieer nie.
(Verlig 'n stuk teks of doen eers 'n gewone 'Soek'.)

default-keys
Wil u regtig al u eie sleutelopstellings weggooi 
en die verstekwaardes aanvaar?
Verstekwaardes
Kanselleer
null

error-create-vm
BlueJ kon nie 'n virtuele masjien (VM) aan die gang sit om projekte mee uit te voer nie.
Dit is 'n ernstige fout - u sal nie kan voortgaan om objekte te skep of
metodes uit te voer voordat die probleem opgelos is nie
Normaalweg word hierdie probleem veroorsaak deur spesifieke
netwerkinstellings op die rekenaar.  BlueJ gebruik TCP/IP en sockets
om die VM aan die gang te sit.  Die mees algemene rede vir hierdie
probleem is 'n oormatige streng netskans wat
nie verbindings vanaf hierdie masjien toelaat nie.  Om dit te toets,
skakel die netskans (firwall) van hierdie masjien af (indien daar een is).
As dit die probleem oplos, probeer dan om 'n netskansopstelling te kry
wat verbindings vanaf hierdie masjien toelaat.
Ander moontlike oorsake is foutiewe netwerkinstellings.
Maak seker dat die TCP/IP opstelling korrek is en gaan ander netwerkopsies na.
As die probleem voortduur, vra vir hulp (sien http://www.bluej.org/help/ask-help.html).

could-not-write-shell-file
Uitvoering het gefaal omdat die projekgids nie skryfbaar is nie.
Om objekte te kan skep en metodes te kan uitvoer moet BlueJ na 
die betrokke gids en l\u00eaers kan skryf.  Maak seker dit is nie 'n CD
nie en dat jy skryftoegang het na die gids en alle l\u00eaers daarin.
